U-ONS-Plan
.
TO READ ON A SMART PHONE. CLICK THE RIGHT TOP MENU AND CHOOSE 'INSTANT VIEW' PLEASE this was if you could not reag clearly.
'OM MAKLIKER TE LEES KLIK ASSEBLIEF OP DIE VERSTELLING REGS BO EN KIES 'INSTANT VIEW' was as jy nie Mooi kon lees nie''''''
Hierdie kan op epos gestuur word waneer jy werklik belangstel, en so n versoek rig.
Onthou, vir u gerief, kan u eenigetyd onder klik om op die Skakels Lys te kyk vaanheen u volgende wil gaan.
Remember, for your ease, you can just click above to go to the Links List to chose where you wan to go next.
THIS IS ALSO AVAILABLE IN ENGLISH @
Hierdie een is nog nie so op datum soos die Engelse een want dit word nog vetaal.
Die Uitvoerende Opsomming,
van Straat👁👁'e©Dienste is...
dat U maklik, sonder enige fisiese betrokkenheid, U area na nul misdaad kan beweeg deur te begin om jou naaste Sentrale Sakedistrik 'area krimineel onvriendelik' te maak wat sal uitbrei totdat julle hele area krimineel onvriendelik IS as julle begin om ons toelaat om julle by te staan deur dat U die eerste stap neem om net aan sluit by die WhatsApp-groep soos te vinde is by
SELFS VOOR U ONDER KYK.
Daar is n plan dat jy letterlik dadelik kan begin. Selfs dit met al u famielie, friende en ook kennise kan deel.
Gee hulle net die skakel onder.
U-ONS-Plan is oor die
BESMOONTLIKE ToeKOMS,
IN MISDAAD VERMINDERING, EN
DAN STANDHOUDENDE MISDAAD VOORKOMING.
[Maar eers soos belowe.
As jy Telegram het, laai af en sluit aan en stel die Bot hieronder op wanneer jy tuis is.
Dit is omdat dit 'n virtuele groep opstel met die (joinStreet) om jou met ander te verbind met die Bot naby jou vir jou bykomende veiligheid. So deel ook die Bot met julle ons bure
Https://t.me/StreetEyesBot aflaai
om verdagte voertuie te kan identifier.
U kan my op Telegram kontak by
As u nie Telegram het vra net hulp by
Ek sal u GRAAG HELP.]
GOED NOU WIL ONS SE...
Daar is goeie teen misdaad aksies.
Dus op 9 en 10 Februarie 2024 het bykans 30 mense bymekaar gekom vir 'n SAAM-PLAN-Praat.
Professor Erwin Schwella, as 'n baie, baie bekende strateeg se interessante inset, in kort opgesom, was...
Daar kan nie heinings nog hoër gemaak word, daar kan nie meer kameras geplaas word nie, of beter alarms nie, en wat ek bylas is... ook nie skerper lemmetjiesdraad gebruik ens, ens, ens...
Prof Erwin Schwella se volledige aanhaling is beskikbaar op hierdie Skakel.
https://drive.google.com/file/d/1Tmrv4EknF7to7GoxktQ8eZa1fQK7arsj/view?usp=drivesdk
Omdat daar baieBaieBAIE GOEIE...
Planne is, is dit, vir die beste uitkoms belangrik dat die planne saamgesnoer word en dit moet nou so wees dat al die goeie planne gekoördineer word in 'n SAAMgevoegdePLAN. Dus nie meer 'n myPlan/jouPlan en geen opposisie of kompetisie nie, maar 'n... ONS-almalSaamPlan.
Dus, soos ek geGlo het, het die groep wat bymekaar gekom hiermee saam gestem.
'Kom ons draai dit dus heeltemal om en maak dit eenvoudig ...'
'Net Nie Meer Lekkkkrrr vir die kriminele tydens hulle besoek op ONS plekke nie'.
JOU Area.
Hierdie
"UndaDomeDevelopmentNetwork"
benadering is deur gewese Kol. Jan Malan +27827840807 en RSM Johan du Preez ontwikkel. Ja, dit is 'n Ontwikkelings Netwerk as die Koepel oor Hierdie baieBaieBAIE GROOT PLAN... van...
Eerstens 👁👁'e©️ op die straat met die hulp en insette van Generaal Izak van Zyl se duisende Boerelegioen mense, in hulle struktuur, wat reg deur ONS land is en nou ook beskikbaar om te help met ONS-Plan.
Dit begin egter by *U* wat die fondament daarstel van 👁👁'e©️ op die straat in *U* ONS-Plan areas of in dorpe of in voorstede en dan selfs die hele Stad mettertyd.
U area is waar *U* ONS-PLAN MOET BEGIN.
U kan BEGIN deur om te K🔎Y🔍K of jou area, dorp of voorstad op die Lys is op die SKAKEL van waar Straat👁👁'e©️ reeds n poging bied.
Indien u area nie op die Lys is, volg die aanwysings wat daar uiteen gesit is.
Bit.ly/waarStreetEyesIS
[Hierdie skakel sal werk sodra dit wat in Engels in die skakel onder in Afrikaans vertaal is.]
Bit.ly/whereIsStreetEyes
Waar u solank kan kyk op die boonste skakel.
K🔎Y🔍K Dus asseblief op die alfabetiese dorpslys vir u dorp.
Let op na die nommer van u dorp of area en kyk dan verder af vir daardie nommer as voorbeeld SeOp065)
Dit is tans die hoogste nommer tans.
Daar is dan bes moontlik al reeds 'n WhatsApp Groep, in u gebied, waar *U* kan aansluit. Indien 'n groep nie alreeds bestaan vir waar u is, volg dan die aanwysings soos by
Bit.ly/whereIsStreetEyes
Klik dan op die WhatsApp skakel en sluit aan by *U* ONS-Plan groep.
As u by *U* groep is.
Gee u net u noem of skuil naam as u huiwerig is vir eers.
Dit moet in 'n boodskap in getik word.
Dit is sodat ons u kan Welkom heet en is net sodat ons u ook net kan noem indien daar met u spesifiek n boodskap gestuur moet word.
U sal dan "Admin" gemaak word.
Dan KAN u nog ander mense op sit.
Plaas enige iemand wat u ken wat net wil iets doen teen misdaad ook op om dan deel te word van die ONS-Plan. Dit beteken ook glad nie dat iemand iets aktief op straat hoef te doen nie. Almal kan eerstens net nog mense op die groep plaas en ook die HEEL TYD op die uitkyk wees vir enige Goeie Mense wat tans na motors kyk in die straat. As die goeie persoon op straat WhatsApp het, plaas u die persoon ook op *U* ONS-Plan WhatsApp groep. As die persoon net 'n foon nommer het plaas u die naam en nommer van die persoon op *U* ONS-Plan Groep.
Hierdie goeie straatwag mense sal dan deur n Nasionale Straat👁👁'e©️ spanlid geskakel word. Die persoon sal gekomplimenteer word namens u en dalk gehelp word om op WhatsApp te Kom, maar hulle sal verseker gereeld geskakel word om op ander maniere moontlike hulp verleen te word.
NOU VOLGENDE MOET ONS,
ONS-Straat👁👁'e©️ mense ophef deur om vir hulle almal so gou moontlik in Str👁👁tEye's©️ Baadjies te kry om meer sigbaar te wees. Dit help al reeds dat hulle beter Fooitjes ontvang. Dan sal daar vanaf nasionale 'n reeks motoriste kennisgewing gegee word.
Die motoriste kennisgewing gee hulle uit om dan, weer meer Fooitjes te kry, en so in geskakel te word as deel van die fondament van die "UndadomeDevelopmentNetwork".
Onthou dat buiten die mense wat reeds na voertuie kyk, is hierdie 'n geleentheid is vir baie mense wat dalk so BieKieTjie swaar kry. Daar is selfs oud Veterane wat dalk kan inskakel.
VOOR DIE BAADJIES, ,
is daar 'n baie maklike plan vir jou om die goeie informele karwagte by te staan wat jy ken of kan find. Sodat hulle beter Fooitjes begin maak.
Druk net die dokumente in die skakel hieronder. Druk dit twee kante, agter en voor. Sny dan die twee blaaie uit klein genoeg om gespasieer te wees om albei in een lamineringsvel te pas sodat die rande verseël is. Asook baie spasie aan die bokant om 'n vashegtings knip te kan neem.
Hulle kan die dadelik begin dra. Dit sal weer help om meer Fooitjes te ontvang. Onthou hoe nekieste hoe beter.
https://docs.google.com/document/d/1uPdnk0YGYmsn-tWT6cQOY13T40Nez1FRvOzVzSLoOqg/edit?usp=drivesdk
Nou vir die Stap om Hierdie nuwe ONS Straat👁👁'e©️ is die Mooi Baadjies te kry.
Straat👁👁'e©️ Baadjies.
Die het twee spesiale vakkies vir "QR Codes". Dit is sodat motoriste van nou af vanaf hulle slimfoon Fooitjes kan gee. In die toekoms ook vanaf 'n slimfoon applikasie op hulle foon. Ook 'n waterdigte binne sak vir motoriste pamphlete selfs Toeriste blaadjie.
Mees belangrik is daar 'n plek waar op geadverteer kan word agter op die Baadjies. Dit kan 'n persoon of besigheid wees wat soos in die voorbeeld adverteer as....
Oom Koos se Kafee, steun ook misdaad vermindering vir ONS gebied.
Skakel gerus +27645233631 om ons Kafee ook te ondersteun, asseblief.
Die Straat👁👁'e©️ persoon met Oom Koos se advertensie moet juis nie voor Oom Koos se Kafee wees nie, want sy kliënte is reeds daar. Dalk op 'n plek waar ondersteuning nie is nie. Juis om daardie kliënte te trek na Oom Koos se Kafee.
ONS ondersteun mos ONS mense.
Die fooi vir die advertensie is vir 'n jaar, betaal die kostes van die Baadjie, Bos tipe hoed, naam teken en QR kode papiere. Hierdie moet almal goed gelamineer word sodat geen vog van die kante kan insluip.
Die is baieBaieBAIE BELANGRIK.
Daar is n Nasionale Groep waarby twee of drie van elke *U* ONS-Plan moet aansluit. Dit is sodat nuwe inligting na elke *U* ONS-Plan geneem kan word deur hulle.
Die skakel is
https://chat.whatsapp.com/EQbf6H6ES0J1diGuDF3a7A
Die
"UndaDomeDevelopmentNetwork"
Plan as Oorkoepelende Plan vervat baieBaie Goeie Konsepte vir u gebied. Dit kan net vir elke een van *U* ONS-Plan plekke ontsettend baie waarde bied asook al wets gehoorsaame mense in u area ... en die gebied Baie Riskant maak vir ALLE kriminele.
Borde by die Toegangs weë sal van groot waarde wees wat aandui...
This area is an
UndaDomeDevelopmentNetwork area.
Str👁👁tEye's©️ Technology, that can indentify all criminal activities within a couple of minutes is applied here.
So this area should rather be avoided if you are even just thinking of doing crime.
Wat as 'n duidelike waarskuwing dien.
K🔎Y🔍K NA n voorbeeld.
https://drive.google.com/file/d/1Ty94JGPMulCJ2Z0kMT-hJct2mq-yU4dF/view?usp=drivesdk
BY-WET
Daar is selfs 'n By-Wet wat in gestel kan word. Dit staan bekend as "The CVC By-Law. The acronym CVC stands for Compulsory Vehicle Checking". Dit help net nog 'n bietjie vir wanneer 'n Straat👁👁'e©️ persoon deur die "Cloud-Computer" aan gesê word om die voertuig se lisensieskyf te skandeer. Die skandering word meer as nodig gevra,want ons wil nie hê dat die mense op straat vlak moet enige iets daarvan dink as hulle dit gevra word. Dit is vir ingeval daar dalk nie iets klop nie en om seker te maak dat daar nie 'n vingerfout is met die registrasie nommer ingetik. Of iets moontlik was aangaande die onwettigheid Onthou ook dat die StreetEyesBot tot die vervaardigers besonderhede kan bekom. Wets Toepassings beamptes kry tot die voertuig se "Engine en Vin" nommer.
Onthou as mense in *U* ONS-Plan area in kom met 'n onwettige voertuig,is hulle bedoelings seker onwettige dinge. Hoe vinniger hulle teenwoordigheid bekend is hoe beter.
- Dit is mos Vooraf en nie reaktiewe wets toepassing.*
Dus kan gesien word dat daar so gou as moontlik, 'n goeie verduidelikings geleentheid moet wees van waar en hoe in ingeskakel kan word in die Koepel Plan. Dit vergadering moet deur mense in die genoemde plek gereël word. Die aanbieding, bygewoon deur 'n kenner van die span, moet so veel as moontlik van die ONS mense in sluit. Veral DIE DORP SE SAKE MENSE.
Neem kennis dat alles wat deur ONS gedoen word,is vanuit 'n sake fondasie en NIE polities gedrewe nie.
Tog hou dit geweldige voordele in vir die plaaslike munisipaliteit. Ten spyte dat die Straat👁👁'e©️ deel van ONS-Plan geen goedkeuring van enige aard BENODIG.
Die Vergadering genoemd 'n Deel Sessie Geleentheid kan beplan word en tot uitvoer gebring word op die *U* ONS-Plan WhatsApp groep.
Dus is 'n baieBaieBAIE Duidelike Benadering tot die Groot Plan *beskikbaar.*
NEEM ASSEBLIEF DEEL HIERAAN.
U kan baieBaie Meer dien en selfs na Professor Erwin Schwella se hele advies boodskap Luister onder.
https://drive.google.com/file/d/1Tmrv4EknF7to7GoxktQ8eZa1fQK7arsj/view?usp=drivesdk
Daar is n Telegram kannal genoemd BEGINe Straat👁👁'e©️
ONTHOU WAT MAKLIK IS, IS BY
WAT WYS WAT REGTIG MAKLIK GEDOEN KAN WORD OM BAIE BAIE MAKLIK WERKLIK WAARDE TE BIED WAT VIR U BAIE BAIE TEVREEDENHEID GAAN BIED WAT ELKE JAAR NET MEER EM MEER SAL GROOI.
WANT DIT HET EEWIGHIEDS WAARDE.
U kan ook eenige tyd kontak maak met n Straat👁👁'e©️Nationaal persoon.
Telegram
WhatsApp
dankie Dankie DANKIE.
Remember a number of the means of contact are at
.