Konferensie2024StreetEyes

From Betterment4All
Jump to navigation Jump to search

DIT IS SO GESKRYF DAT U, U FOON NIE HOEF TE DRAAI.

Bit.ly/VraagSA


Vra u self die vraag,... ...is misdaad n probleem in Suid Afrika... ...en as u mening Ja is...


Dan is die Vraag... ... kan iets daar omtrent dit gedoen word en kan u daar mee help.


Hulp van u af kan dalk baie betrokke wees in n stelsel, tot by, NEE ek wil net die Plan versprei na my familie en vriende. Dan is u hulp ook baieBaieBAIE BELANGRIK.


Dan met u mening as boekstaaf... ...moet daar n PLAN beraam word om misdaad te beperk, al is dit net in  die onmiddelike omgewing van elkeen wat betrokke is.


Want dit sal bydra tot misdaad vermindering in die geheel, selfs buite die onmiddelike omgewing van die wat dit toepas.


Dan om so n waarde volle konsep in te stel is n Saam-PLAN-Praat n goeie idee.


Jy kan verseker wees... Jy gaan baieBaieBAIE INTERESANTE MENSE ONTMOET.


Tydens so n Saam-PLAN-Praat... ... om onbevooroordeeld te beplan moet daar liefs eers slegs n noem naam gebruik word. Al is dit nie eers u eie nie. Interesand ne. Kies joune en gee dit vir ons as jy rigistreer. So gou moontlik.


Buiten die baie normale sekuriteit besighede is daar net n paar ander nationale konsepe (K's) wat deur n paar persone (P's) begin met nog P's wat deel geword het. Nou is baie meer nuwe P's nodig. Dit is om al die deel van al K's te bevorder en ook om dalk saam te werk. Want in misdaad vermindering moet daar nooit kompetisie of oposisie wees nie. Dit moet n ons teen misdaad wees. Uit en gedaan.


Die oudste bekende konsep, K1 wat soos bo kwalifiseer, kom vanaf 1996. Dan het P2 om en by 2003 by P1 kom gesels. Toe het P2 so om en by 2015 sy K2 begin.


Middel 2023 het P3 betrokke geraak in K1 maar, met verskille, besluit P3 om in 2024 K3 begin.


Dus vra ek, as P1 van K1, dat ons almal wat betrokke die tipe benaderings, saam met baie ander moontlike rolspelers vir n Saam-PLAN-Praat by mekaar kom...


...op 9 Februarie 2024 te Www.StableInn.co.za


Juis omdat. Daar baie suksese bewys is. Dat baie meer mense benodig is. Dat daar vir al die mense n baieBaie Goeie Geleentheid is. Dat daar dan baieBaieBAIE MEER BEREIK KAN WORD... dat ek as P1vanK1 se DAT die konsep van die toekoms, wat voortspruit uit die Saam-PLAN-Praat, (SPP) DAN AAN ALMAL SAAM BEHOORT.


DUS IS U GENOOI WANT DAAR WORD GEGLO DAT U BAIE GOOIE INSETTE KAN LEWER EN DALK SELFS n/of/die LUIDENDE ROL KAN VERRIG IN DIE NUWE KONSEP.


HOE IS VOORGESEL DAT DIT WERK. As u bevestig dat u na die SPP toe kom kry u n Persoon nommer van af n Konsep se kant af bv SPP021 vir die volgende persoon wat bevestig want daar is al 20 mense wat reeds bevestig het.


U naam plakker gaan bo u PSS nommer he, dan in die middle NET U, of n noem naam. Dan kan u self u K1P1, voorbeeld, as u reeds deel is van n Konsep en n nommer het binne in die Konsep het.


PSS 001

LES

K1P1

FASILITEERDER.


So dat U die Fasiliteerder kan vind want dit sal eintlik my hoof Doel wees. Julle moet die besluit neeming maak en Die Saam-PLAN-Praat dryf tot by n Naam, wie die Hoof Dryver moet wees, wie die ander (minimum volgens wet geewing) 2de, 3rd, 4de en 5de Leede van die Ko-operatief moet wees ens.


Om te probeer maksimum konsensus te probeer toets. Sal daar op Telegram n "Poll" gehou word oor die belangrikste items. Dan kan almal, op hulle eie tyd n waarde aan die item plaas. Dit sal anoniem wees maar dit kan n waarde tog wys.


Dan moet U n A4 Bemarking bladsy voor berie met u PSS nommer, wat ons jou sal gee as u, u bywooning bevestig soos verduidelik bo. U PSS nommer moet duidelik groot bo wees, en u volle naam met u van en u kontak besonderheed. Dit is sodat Eenige Iemand n foto kan neem van dit. Dan kan julle gerus reguit met mekaar deel.


Dit moet wees van wat u wil bemark van u kant af en BieKieTjie se oor u self. Dit kom teen die muur op die Saterdag voor die tweede dag begin.


Dit stem ooreen met u noem naam plaatjie wat u dra met net u noem naam. Dan moet u minder as n A1 bladsy aan ons stuur met u bevestiging. Dit sal met u SPP nommer op die muur geplaas word al op u aankoms dag. Dit moet nie enigsins u volle naame bevat. Dit moet ook so te sĂȘ niks se van n besigheid of struktuur of wat ook al van wat u verteenwoordig of so iets. Net so BieKieTjie😁 oor u vermoĂ«ns of gawes of passie of droome of soo iets. Dit is om die eerste dag interesand te hou. Iemand kan sien wat u goed is mee, maar nie alles oor u tot op die tweede dag. Nadat jou vol A4 blad teen die muur is.


Daar sal n tipe stemming plaas vind om te bepaal watter twee van die kry n eksklusiewe spreek beurt oor hulle bedryf.


Dan buiten die normale sake verrigting elke dag sal die... Hoof Temas Soos Onder Wees.


VOORSTEL VAN DIE AGENDA. OGGEND 1. Daar is van ons wat gedagtes wil deel oor die gebruik van n slimfoon. Daar is sekerlik van u wat ons almal baie kan leer daaroor ook. DAAR is gevoel dat so iets onmiddelike waarde toevoeg in ons elke dag se lewe. Dan maak dit vir ons ook makliker om saam te werk in die toekoms.


MIDDAG 1. Met die oog op daarstelling van n SAAM, straat misdaad vermindering struktuur... Debat oor wat bestaan en bereik is. Die belangrikste einskappe wat vervat moet wees in soo straat misdaad vermindering struktuur.


AAND 1. Saam Braai en ken Mekaar Nog BieKieTjie Beter.


OGGEND 2. Met die oog op daarstelling van n saam straat misdaad vermindering struktuur... Debat oor wat bestaan, bereik en hoe meer gedoen kan word met wat reeds bestaan.


Dan voor die middag sesie, die stemming vir die twee mees gewilde bedrywe om die volgende oggend n praatkie te gee.


MIDDAG 2. Met die oog op daarstelling van n saam straat misdaad vermindering struktuur... Met wat nou bestaan, bereik en hoe meer gedoen kan word. Naam van die SAAM struktuur. Bestuur van die saam struktuur. Toekoms planne van die saam struktuur.


AAND 2. Nou MET die dat almal met mekaar ordentlik kennis gemaak het nadat die volle besonderhede op die muur is en saam Braai. Dan nog netwerk gesels met mekaar.


OGGEND 3. Erediens, Die twee gewilde praatkies Sang groep dan laaste kuier saam en......


GROETE EN TOT WEER SIENS.


GAAN NOU GERUS NA DIE KONFERENSIE VOORSKOU SKAKEL ONDER WAAR U OOK BAIE MEER KAN SIEN EN SAAM PRAAT.

DIT IS OOK DIE PLATVORM VIR DIE VERLOOP VAN DIE KONFERENSIE.


https://t.me/+PVigo_xP47kyMTdk


PLEASE GO TO THE LINK ABOVE WHERE MORE CAN BE SEEN AND YOU CAN ALSO JOIN THE DISCUSSIONS.

THIS IS ALSO THE PLATFORM FOR USE DURING THE CONFERENCE.

.